The Chapelle

The Chapelle has been built as a personal refuge for the Lindeque
family. Christian teachings are presented by Jimi le Roux at the
Chapelle throughout the year.

You may enjoy the beauty of the charming and tranquil chapel for an intimate wedding. The chapel is encompassed by an olive grove, picturesque rose gardens and framed by rows of lavender and fynbos.

Beau Belle Chapelle

The VENUE

The gardens and vineyard lend themselves to a beautiful setting for the backdrop of your wedding photos. The chapel seats 50 people and is furnished with unique French furniture. For winter weddings the fireplace will offer a truly romantic setting.

If you are interested in using our chapel for your wedding contact us on Telephone: (021) 881-3808 E-Mail: estelle@beaubelle.co.za

Please note, the Chateau is not part of the venue.

Beau Belle Chapelle

The Location

Located 15 minutes from the town of Stellenbosch, 20 minutes from the Cape Town International Airport and 35 minutes from Cape Town, Beau Belle Guest Cottage is perfectly located no matter where you’re going.

Click here to view map

Ons huidige tema is “Die Veelkleurige Kleed van Gebed”

Sondag, 7 Junie 2015, begin ons met die Christelike lerings in ons Chapel by Chateau Beau Belle. Die lering begin om 18h45 tot 19h35.

Ons hou alreeds vir 2 jaar lank elke Donderdag-middag ’n lering en het reeds ’n Engele-kursus, Jesus se lewe en Sonde & Sin behandel. Daar was egter verskeie mense wat hierdie lerings wou bywoon maar weens werk en ander verpligtings was dit vir hulle moeilik om 16h00 op ’n weeksdag by te woon. Ons het dus besluit om dit te skuif na ’n Sondag om dit vir meer belangstellendes toeganglik te maak.

Graag nooi ons jou om hierdie lerings saam met ons te beleef, wat deur Jimi Le Roux gelei sal word. Die lerings is geskoei op Jimi se Padlangs-bediening kursusse en is propvol pitkos om ons toe te rus vir elke dag. Die lerings is prakties gerig en is ‘n wonderlike belewenis om jou te help om geestelik te groei.

Ons beplan om elke tweede Sondag die lerings te hou en sal by die diens die ander datums vir die jaar deurgee.

Ons tema is gebed en jy hoef nie elke lering by te woon nie want elkeen is alleenstaande, maar vorm ook saam ’n  eenheid. As jy dit eers eenmaal ervaar het sal jy waarskynlik nie een wil mis nie! Ons is informeel, daar is geen voorbereiding of “huiswerk” nie en ons het ‘n heerlike warm kaggel en musiek ook in die Chapel om dit spesiaal te maak.

Datums van leering:

Sondagaande, op die volgende datums vir 2015:

– 07 JUN 2015 @ 18:45                – 13 SEP 2015 @ 18:45

– 21 JUN 2015 @ 18:45                 – 20 SEP 2015 @ 18:45

– 12 JUL 2015 @ 18:45                  – 04 OKT 2015 @ 18:45

– 26 JUL 2015 @ 18:45                 – 11 OKT 2015 @ 18:45

– 23 AUG 2015 @ 18:45                – 08 NOV 2015 @ 18:45

– 30 AUG 2015 @ 18:45                – 22 NOV 2015 @ 18:45

– 06 DES 2015 @ 18:45

Kontak ons op estelle@beaubelle.co.za of info@beaubelle.co.za vir meer inligting.

Laastens versoek ek dat u per epos bevestig of u sal bewoon sodat ons kan verseker dat ons voldoende sitplek het.

Slide background
Slide background
Slide background
Slide background


Newsletter
SIGN UP
Sign up for our newsletter to recieve exclusive
news and events

[contact-form][contact-field label='Your Name' type='text' required='1'/][contact-field label='Your Email Address' type='text' required='1'/][/contact-form]


The EVENTS
WHAT'S HAPPENING

Recent Posts

  • Accommodation Award

    Beau Belle Guest Cottages won a Best Value Stellenbosch establishment award.

    Book now

  • Winter Dinner

    Cooking with Red Wine
    Quick Beef Bourguignonne
    This easy take on the French classic cuts out half the usual ingredients, and calls for a decadent mushroom–red wine sauce over pieces of tender sirl…